Community galleriesGalleriesLocal newsNewsNews

OAK hou kermis by Coronation Park

Tipies van vrolike Afrikaners, het die meeste besoekers aan die kermis aan eetgoed loop en smul.

Allerhande stalletjies met handgemaakte ware, tuisgebak, klere, kuns en snuisterye het Coronationpark Saterdag in ‘n mengelmoes van kleur, geur en klank omskep.

Die Ou Apostoliese Kerk het kermis gehou en Barbertonners van alle ouderdomme was daar te sien. Tipies van vrolike Afrikaners, het die meeste aan eetgoed loop en smul.

Talle kompetisies is ook tydens die bloedige warm oggend gehou. Te oordeel aan die getal besoekers was die oggend ‘n reusesukses.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Back to top button