Local newsNews
Vlammies se slimkop behaal hoogste punt in wiskundige geletterdheid in die provinsie
Hoërskool Bergvlam se 197 gr. 12-kandidate het 'n 99%-slaagsyfer behaal.
Kobus de Jager en Sally Etsebeth het elk sewe onderskeidings gekry.
Lees ook: Hoërskool Bergvlam in top 10
Sally is ook aangewys as die leerder met die hoogste punte in wiskundige geletterdheid in Mpumalanga. Minette van Rooyen, Christelle Vermeulen en Karen Chikwanha het elk vyf onderskeidings gehaal.
Lees ook: Here is Bergvlam’s Student executive for 2018
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!


