Local newsNews

Bergvlam inspireer leerders om Wiskunde-liefhebbers te word

Deur op die wiskundige konstante π klem te lê, was die mikpunt om leerders se belangstelling in hierdie vak te kweek.

Onderwysers en leerders van Hoërskool Bergvlam het vanoggend Wiskunde as skoolvak op ‘n pret manier gevier. Deur op die wiskundige konstante π klem te lê, was die mikpunt om leerders se belangstelling in hierdie vak, wat soms senutergend kan wees, te kweek.

Dit was voorwaar ‘n aanskoulike dag vir die skool. Die onderwysers en leerders was spesiaal vir die geleentheid, in hul Insπre (Inspire) t-hemde en blou denims getooi.

 

KYK OOK: The Annual Barberton Rugby Tournament in pictures

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Back to top button