Local newsNewsNews
Nuwe inligtingsboeke skep lig op die omgewing
Geskiedinis word lewendig in inligtingsboekie

Etli van der Merwe, voorsitter van die Lydenburg/Mashishing Sakekamer oorhandig hier ‘n inligtingsboekie aan JP Cilliers, kurator van die Lydenburg Museum.
Dit beskryf die geskiedkundige plekke in en om die dorp met die doel dat besoekers aan die museum inligting en adresse het wanneer hulle dit wil besoek.
Vanjaar is 900 van die boekies gedruk sodat die museum dit ook aan toeriste kan uitgee. Charlene Coetzee van Terra Events was die skakelpersoon tussen die sakekamer en die museum.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
