Local newsNewsNews
CVO Trots op atlete se prestasies
Leerders het uitgebliks tydens die Suid Afrikaanse atletiekbyeenkoms

Atlete van Laerskool Lydenburg Akademie wat aan die Suid-Afrikaanse Atletiekkampioenskappe vir CVO-skole deelgeneem het, het met ses medaljes in die sak teruggekeer.
Die atletiekbyeenkoms het op 15 en 16 Maart in Sasolburg plaasgevind.
Atlete wat medaljes ontvang het is WJ Kraft (derde 600 m o/8), Caydan Gagiano (eerste aflosspan o/13), Diaan Jansen van Vuuren (tweede hekkies o/10), Miah van Niekerk (tweede 60 m en tweede 80 m o/7) en Michaela Ball (derde 60 m o/8).
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
