Local newsNewsNews

Nagmark lok al hoe meer mense

Almal word genooi om by die volgende nagmark 'n draai te maak en dit eerstehands te ervaar

STEELPOORT – Selfs die reën kon nie die AGS-gemeente in Steelpoort keer om weer ‘n nagmark te hou nie.
Namate elke nagmark groei, kom daar net meer en meer stalletjies en aktiwiteite by.

Vir die jongklomp was daar hierdie keer nog meer om hulself mee besig te hou.

Daar was koekieversier-kompetisies en ook ‘n springkasteel vir die kleingoed se plesier. Vir die volwassenes is allerhande produkte en lekker kos te koop aangebied en selfs ‘n stalletjie waar jy jou naels kon laat doen.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Back to top button