GalleriesLocal newsNewsNewsSchools galleries

Jongspan speel vriendskaplike krieket

Laerskool Phalabowa en Laerskool Burgersfort het mekaar op die krieketveld die stryd aangesê.

Laerskool Burgersfort was gasheer vir die vriendskaplike wedstryd wat verlede Donderdag plaasgevind het. Burgersfort het eerste gekolf. Aanvanklik het Burgies se paaltjies kort-kort geval, maar later in die spel kon hulle hul telling opbou met ‘n paar goeie houe en lopies. Phalaborwa het hulle kolfbeurt goed benut en kon ‘n paar balle oor die Burgersforters se koppe slaan. Burgersfort het 56 lopies in 20 beurte aangeteken met die verlies van nege paaltjies. Phalaborwa het

57 lopies in 11 beurte aangeteken vir die verlies van vier paaltjies.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Back to top button