Local newsNews
GALLERY: Laerskool Laeveld se graad-eentjies klok in
Met breë glimlaggies het Laerskool Laeveld se graad-een-leerders vanoggend amptelik die tradisie van "inklok" by die skool voortgesit.

Elke leerling het die geleentheid gehad om eiehandig sy of haar skoolloopbaan op ‘n hoë noot in te huldig.
KYK OOK: GALLERY: Laerskool Laeveld se onnies leer mekaar ken
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!






















































