Local newsNews

Fondse ingesamel met elke kilometer wat dié wawiel aflê

Komatipoort Akademie neem deel aan die Voortrekkerbeweging se fondsinsameling, en só ‘n beweging het nog nooit bestaan nie.

Die beweging rig dit daarop om burgers te ontwikkel wat met integriteit hulle Christelike waardes as leiers in die breër gemeenskap vol sal staan. ‘n Wawiel word gebruik om die afstand vanaf Komatipoort na die Voortrekkermonument te stoot; die Oosterlijn-afstand van 420 km.

In plaas van om na die Voortrekkermonument toe deur te beweeg, word die afstand uitgetrap oor verskillende areas rondom die Laeveld. Elke kilometer se wawielrol vanaf Komatipoort beteken ook fondsinsameling tot die voordeel van die renosterbeskermingstaak in die Nasionale Krugerpark.

ALSO READ: Babies and toddlers receive nourishing milk  

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Back to top button