Local newsNews

Sierduiwe pronk dié naweek by i’langa Mall

Die duiweskou begin môre, 14 Mei, om 09:00 by die mall en meer as 40 rassoorte sal te sien wees.

Die oostelike streek van die Suid-Afrikaanse Sierduifvereniging nooi jou uit om hierdie komende Saterdag sy duiweskou te kom bywoon.

Dié skou sal van 09:00 in ilanga Mall se parkade plaasvind. Vanaf die verkeersirkel se ingang sal die skou direk aan jou linkerkant wees. Daar word ‘n allemintige 506 duiwe van 41 verskillende rasse vertoon.

SIEN OOK: WATCH: Giraffe with hole in face drinks water

Toegang tot die skou is gratis en die vereniging moedig ouers aan om hul kinders saam te bring vir die ervaring. Jy mag slegs duiwe daar skou indien jy ‘n lid van die vereniging is.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Back to top button