Local news

KYK: In die stoel met Laevelder: Jimmy Stonehouse

Laeveld Media se In die stoel met Laevelder -videoreeks se tweede gas is niemand anders as die breier agter Mpumalanga se rugbyhelde, die Airlink Pumas. Ons gesels Curriebeker en ander rugbydinge.

In die stoel met Laevelder is daar vir die jongste plaaslike nuusgebeure, gesprekke en bekendstellings.
Jimmy Stonehouse, hoofafrigter van die Airlink Pumas, kuier saam met ons in die ateljee.

LEES OOK: KYK: In die stoel met Laevelder: Sandra Jacobs

Dit is die plek waar jy wil wees om jou sakeonderneming en dienste aan die Laeveld bekend te stel.
Dit is die plek om op hoogte te bly van die jongste nuus.

In die stoel is die plek waar jy jou mening oor plaaslike kwessies kan lug en met ons gemeenskap daaroor kan gesels.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Back to top button