Koue windjie vuur atlete aan in Lydenburg
Vierpotiges het ook die pretloop by Die Padstal geniet.
Sowat 118 deelnemers het 6 Augustus by Die Padstal buite Lydenburg vir ’n fris oggendstappie aangemeld. Dié dag was ’n fondsinsamelingsgeleentheid vir die Lydenburg Dienssentrum vir Bejaardes.
Lees ook: Plaaslike sportster wil ander inspireer
Die sentrum bedank graag die volgende borge: Phoenix K9 & Mounted Security Squad, Volle Evangelie Kerk Lydenburg, The Chubby Unicorn’s Fluff, Hoërskool Lydenburg, Ondago, Nicole du Plessis, Shaunette Erasmus, Natasha de Wit, Janel-Mari van Aswegen, Wilma Verster, Chané van der Schyff, Morgan Nissan, Steelburger/Lydenburg Nuus, Ben Ehlers Bullet Engineering Concrete Products, Aqua Terra Guest House, Lodge Laske Nakke, Lydenburg PostNet, Mauchsberg Promotions, SMS Mining, Joubert Apteek, Indigo Fruit (Naranja), Sunrise Serenity Venue & Guesthouse, The Local Choice Pharmacy, Lydenburg Toyota, Terra Events, Cheap Cheap Take Aways en S&N Vleishandel.
Vir enige navrae oor die Lydenburg Dienssentrum vir Bejaardes en om aan te sluit skakel 013 235 3875.



Pr Thinus Rademeyer en Kobus Beeslaar.



Soli






