Local news

Hoërskool Nelspruit stel nuwe leiers vir 2024 bekend

NHS se huidige bestuurskomitee het verlede week die leisels aan hul opvolgers oorhandig. Schalk Grobbelaar en Zoë Scheepers gaan die rolle van die duces oorneem.

Hoërskool Nelspruit het verlede week sy nuwe bestuurskomitee vir 2023/24 bekendgemaak.

Schalk Grobbelaar en Zoë Scheepers gaan die leisels by vanjaar se duces, Niandi Coetzee en Neelsie van Dyk, oorneem.

Die volgende leerders is as adjunk-duces verkies:
• Melize Lindeque en Wikus Endeman (hulle gaan die sosiale portefeulje behartig)
• Lara Venter en Ian Wood (in beheer van die sportportefeulje)
• Ronel Basson en Jayden Meyer (aangestel oor kultuur)
• Marelize van Niekerk en Zander Schoeman (staan aan stuur van akademiese portefeulje).

LEES OOK: Nomads and friends enjoy stunning day at Mbombela Golf Club to further junior golf

Dogters:
Cherike Boshoff, Mické Botes, Telieze Coetzee, Mienke de Ruiter, Zané du Toit, Amoré Gerber, Janke Koen, Danielle Lombard, Kristen Lombard, Carla Louw, Ané Niehaus, Demí Plath, Lindré Steenkamp, Tamaryn Thornhill en Marila Tremper.

Seuns:
Luke Berrangé, Willem Botha, Stefan Coetzee, Wian de Beer, Richard Dickson, Leonard du Plessis, Dube Godwin, Nathan Duncan, Siyabonga Gama, Theuns Meyer, Daniel Potgieter, Marco Smith, Christiaan van Deventer, Edu van Staden en Luhan van Wyk.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Back to top button