EntertainmentLifestyleLocal newsNews

Families geniet Country-musiek legendes by Casterbridge

Rock This Country was 'n lewendige vertoning met die mees gewilde Country-treffers van die eeu uitgevoer deur die sangers van Steynalive Productions.

WITRVIER – Voetstamp-lekker. So het honderde mense die vertoning van Rock This Country wat Vrydagaand by die PAC aangebied is ervaar. Dit was ‘n jolige affere met hoofsanger Danny Fisher, asook sy medesangeresses, wat hul goed van hul taak gekwyt het.

Die toevoeging tot die vertoning van dansers in klein en stywe uitrustings het ‘n paar wenkbroue gelig, en was die danspassies wat deur hierdie akrobatiese jong vroue uitgevoer is, volgens sommige toeskouers, nie heeltemal geskik vir ‘n vertoning waar jong kinders teenwoordig was nie.

Navrae: Steynalive Productions by steynaliveproductions@gmail.com

Sien gerus meer foto’s en videos by lowvelder.co.za

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Back to top button