Local newsLocal sportNewsSport

Tussen die boom en die bas

Blue Bulls or Pumas, who do you support?

‘n Toeskouer by Saterdag se kragmeting tussen die Steval Pumas en Blou Bulle by Mbombela Stadion het met ‘n ongewone rugbytrui aandag getrek.

Dit was duidelik dat Johan Bezuidenhout se lojaliteit tussen dié twee spanne verdeel was. “Ek was maar eintlik nog al die jare ‘n Blou Bul in my hart, maar ek voel dat ek tog die plaaslike ouens ook moet ondersteun,” het hy verduidelik.

Hy het twee van sy truie aan sy ma, Vanessa Bezuidenhout gegee en gevra om vir hom ‘n uitrusting te prakseer wat sy ondersteuning van beide spanne sou wys. Sy het dit in die helfte opgesny en ‘n Puma- en Blou Bul-deel aanmekaar gewerk. “Ek is op die oomblik ‘n draadsitter, ja,” het Johan gelag.

Johan_539088773

Sien nog foto’s van toeskouers hier.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Back to top button