Local newsLocal sportNewsSport
Barberton rugbyklub program
Dit is weer daardie tyd van die jaar wat die rugbyklubligas in alle erns afskop.
Dit is weer daardie tyd van die jaar wat die rugbyklubligas in alle erns afskop. Afgesien van die wedstryde wat weg gespeel word, sal daar vanaf hierdie Saterdag die gebruiklike wedstryde tussen die verskillende klubs tuis gespeel word. Wedstryde, wat tot en met einde Mei in Barberton gespeel gaan word, is soos volg:
• 29 Maart – Barberton vs Rooikat
• 3 Mei – Barberton vs Loslooitjie
• 31 Mei – Barberton vs Malelane
• 7 Junie – Barberton vs Witrivier
• 19 Julie – Barberton vs Nelspruit
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!




