Local newsLocal sportNewsSport

Impalas se verdegiging klop Komatipoort

Die afgelope Saterdag het die Impalas Nelspruit met 14-5 in Komatipoort geklop.

Die afgelope Saterdag het die Impalas Nelspruit met 14-5 in Komatipoort geklop. Die wedstryd was hard en die Impalas se verdediging het sterk gestaan teen die besoekers.

Hulle het ‘n moeilike taak gehad en nie baie kanse gekry om punte aan te teken nie. Die spelers van die wedstryd was Manie Vermaak (voorspeler) en Christo Geldenhuys (agterspeler).

Tiaan Nel het sy skopskoen aangehad met net een strafskop wat nie die pale nie kon vind nie en hy het ook ‘n drie aangeteken. Toeskouers het die pawiljoene volgesit en beide spanne is goed ondersteun.

Dit was ‘n lekker dag vir harde klubrugby en onssien uit na die Impalas se seisoen wat voorlê,” het Gert van Zyl, ‘n toeskouer en nuwe inwoner van Komatipoort, gesê.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Back to top button