FeaturesInnibos NuusLifestyleLocal newsNews

10 dinge wat 2014 Innibos-feesgangers verstaan…

Daar's 'n paar dinge wat uniek en eie is aan Innibos jaar na jaar, maar so nou en dan kom daar 'n paar nuwe grille en giere by. Ons kyk na 2014.

1. Dat jy nie gedink het jou skoene kan SO vuil word nie:

Dusty Shoes

2. Een woord: Caiparinhas:

IMG_1192

3. Twee woorde: Mini Donuts:

_MG_3438 (Medium)

4. Snaakse “ear muffs” en mussies met ore – en dit in die Laeveld, soos dié outjies:
278766_216430748392209_6417331_o

dsc_0081_medium

5. Jy’s deel van die feestelikhede as jy darem hier en daar ‘n liedjie ken – soos hierdie ou:

6. Dat Blou Bulle hulle span bly ondersteun al het hulle sopas verloor, en partykeer sing ander spanne se ondersteuners ook sommer saam, soos al hierdie mense:
10418976_10152572045684559_3836628008909592231_n

7. Dat jy nie die enigste een is wat partykeer daarvan beskuldig word dat jy “polities-inkorrek” is nie – soos Steve:

8. Tou-staan om deur die hekke te kom, tou-staan om ‘n verversing te kry, tou-staan om ‘n draai te loop, en net oor die algemeen rond te staan soos al hierdie mense:

_KM43266 (Medium)

 

9. Finansieel gesproke, ‘n baie moeilike Julie-maand wat wag – want die OTM’e op die feesterrein is net TE gerieflik:

_MG_3444 (Medium)

10. As jy jou neus blaas en dis swart…

swart

 

…sien jou volgende jaar weer by Innibos!

 

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Back to top button