Editor's choiceEntertainmentLifestyleLocal newsNewsPeople

Laevelder van Poolse afkoms op die kassie vanaand!

Nelspruit se Katja Kowalec is vanaand op Kyknet se Kwêla. Moet dit nie misloop nie.

MBOMBELA – Katja Kowalec, outeur en bekende naam in die Laeveld, is vanaand op Kyknet (DStv kanaal 144) se Kwêla te siene.

Kowalec gaan oor haar boek The miraculous sunflower seeds gesels wat haar lewensverhaal vertel. Dit speel af in in Poland op die vooraand van die Tweede Wêreldoorlog, en vertel hoe sy as jong meisiekiekind die oorlog oorleef het, die simboliek van ‘n handvol sonneblomsade, hoe sy van die Kaap tot die Vrystaat, Johannesburg en uiteindelik Nelspruit opgeëindig het.

 

Lees meer oor Katja hier:

A woman called Katja

 

En meer oor haar boek hier:

Those miraculous sunflower seeds

 

Katja het onlangs haar 90ste verjaardig gevier en is vanaand om 19:30 op Kwêla te siene.

 

Heruitsendings:

Vrydag 8 Augustus: 10:00 en middenrag

Saterdag 9 Augustus: 18:00

Sondag 10 Augustus: 02:30 en 13:00

Maandag 11 Augustus: 08:30

Disndag 12 Augustus: 01:30

 

 

 

 

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Back to top button