Local newsLocal sportNewsSport
Van selfies, woedende gholfspelers tot glimlagte van oor-tot-oor
Donkerwolke en 'n ysige oosterse windjie het 132 spelers nie Vrydag, 10 Oktober 2014 van die Nelspruit Gholfbaan weggehou nie. Was jy deel van die dag? Kyk wat het jou mede-spelers alles aangevang.

Johan Oosthuizen en Schalk Rheeder gesels met ons sportjoernalis, Carli Koch oor waarom hul borge hul nie toegelaat het om deel van die pret te wees nie.
Loer hier na die foto’s:
• Spelers geniet hulleself gate uit op gholfbaan
• Gholfspelers bult elke spier vir praghou
• We putt it to you! – Du Toit, Smuts, Mathews Phosa & Lowvelder Golf Day
‘n Dag op die gholfbaan kan ook ‘minder’ ernstig wees
Kyk die video hier:
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
