EntertainmentFeaturesInnibos NuusLifestyleLocal newsNews

Hartsmense innibos gekiek

Almal wat die meisies in hul Laevelder-rokkies sien, word aangemoedig om 'n foto saam met hulle te neem en dit dan op sosiale media te laai. Gebruik die #selfinni-hutsmerk om die beweging te laat vlamvat.

Tussen vertonings en kuiertente word harte elke dag by Innibos verbly. In ‘n poging om van hierdie gelukkige gesigte vas te vang, het Muskiet en Laevelder die feesterrein ingevaar om die hartebrekers en verliefdes te kiek.

Nie net sal jou hutsmerk op sosiale media wys dat jy ‘n yslike groot hart het nie, maar die foto sal ook ‘n pragtige aandenking wees wat elke feesganger huis toe kan neem.

Almal wat die meisies in hul Laevelder-rokkies sien, word aangemoedig om ‘n foto saam met hulle te neem en dit dan op sosiale media te laai. Gebruik die #selfinni-hutsmerk om die beweging te laat vlamvat.

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Back to top button