Local newsNews

Casper gesels oor Alive & Vrolik. Luister na volle klankgrepe hier.

Namate 1 April naderskuif, groei die opgewondenheid onder Laevelders, want Casper de Vries is op pad na Emnotweni om vir ons Alive & Vrolik op die planke te bring. Laevelder het vooraf met die ikoon van komedie gesels.

Alive & Vrolik is amper hier!

Waarskuwing: Kru taalgebruik mag voor kom.

Waar kom die inspirasie agter Alive & Vrolik vandaan?

Kan ons enige gaskunstenaars soos Oom Kallie verwag?

Het jy planne om sekere plekke in die Laeveld te besoek terwyl jy hier is?

In ‘n vertoning van die verlede het jy gespot oor hoe dinge sal wees in die jaar 2040. Het jou prentjie van Huis Spataar al verander?

Hoe ontspan jy in jou vrye tyd?

Watter drie goed moet jy te alle tye by jou hê?

Wat is vir jou die hoogtepunt van jou loopbaan tot dusver?

Gaan die vertoning opgeneem word (DVD’s) gedurende jou toer?

Alive & Vrolik
Die vertoning begin om 18:30. Navrae: www.emnotweni.co.za of 013-757-4300.

Casper het ook sy eie YouTube kanaal, teken aan en geniet sy werke van die verlede!

Waarskuwing: Kru taalgebruik mag voor kom.

Also read:

How to guarantee a pass on your driver’s license

Elephant harasser not hero ranger

UPDATE: Woman killed by elephant in Kruger after attack by herd

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Back to top button