Local newsNews
Voorskou: Vonke spat na nasionale gebedsdag – wat sê jy?
Absoluut, Angus is soos enige ander evangelis. Alhoewel toegang gratis was, kan 'n mens verseker wees dat hy wel op die een of ander wyse voordeel hieruit sal trek deur byvoorbeeld nuwe boeke vry te stel en te verkoop.

Gaan geleenthede soos die It’s Time- gebedsdag enigsins oor Angus?
Vanessa: Absoluut, Angus is soos enige ander evangelis. Alhoewel toegang gratis was, kan ‘n mens verseker wees dat hy wel op die een of ander wyse voordeel hieruit sal trek deur byvoorbeeld nuwe boeke vry te stel en te verkoop. Mense volg hom blindelings en die skare is soos ‘n trop skape wat nie ingelig is oor wie en wat hy regtig is nie. Baie mense weet nie dat hy nie vroueregte erken nie en teen gays is. Hy is ‘n gevaar vir ons konstitusie, demokrasie asook die samelewing.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
