Local newsNews
Voorskou: Bedelende paartjie deur die dood geskei
Smith is verlede Maandag in Rob Ferreira Hospitaal opgeneem en is kort daarna op die ouderdom van 26 oorlede nadat die meeste van sy lewensorgane ingegee het.

MBOMBELA – Die verhaal van mnr. Wayne Smith en me. Cindy Snyders, die bedelaarspaar wat daagliks vir ‘n paar rand op die R40/Samora Machel-kruising staan en knieknik het, het verlede week ‘n tragiese wending geneem.
LEES OOK: Bekende bedelaarspaar gesels oor vrou se boepie
LEES OOK: Bedelaarstorie lok groot reaksie uit
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

