Local newsNews
Voorskou: Viervoetiges al hoe fikser en flinker in nuwe hondepark
Pro-Life Dierereddingsentrum gaan van krag tot krag en het onlangs drie nuwe geriewe vir die diere onder hulle sorg in gebruik geneem.

MBOMBELA – Die Pro-Life Hondepark bied honde-eienaars ‘n plek waar hulle hul diere veilig kan loslaat. Karin Erasmus het onlangs die heining laat opknap sodat die hondepark tot stand kon kom.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

