Local newsNews
VOORSKOU: Hulp vir moeë ouers
Na 'n rukkie op die program kon sy vir die eerste keer sedert geboorte haar nek regop hou.

MBOMBELA – Daar is hoop vir kinders met spesiale behoeftes, en hulle ouers. Hannes Viljoen, die direkteur en stigter van die Brain Child Fund, is omsigtig om daarop te wys dat sy program ‘n langtermyn een is, en nie vinnige oplossings bied nie. Tog bied dit hoop. As die pa van drie kinders met spesiale behoeftes, of brein-gestremdhede, soos hy dit noem, weet hy hoe neerdrukkend vals hoop kan wees.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

