Local newsNews

Stem vir ons plaaslike filmster

Ondersteun ons plaaslike filmster, Francois Jacobs vir sy rol as beste akteur in die Afrikaanse film, Vir die Voëls. Al wat jy hoef te doen is om 'n SMS te stuur.

Francois Jacobs, plaaslike filmster is benoem vir ‘n HUISgenoot Tempo toekenning vir sy rol in die film Vir die Voëls.

Al wat jy hoef te doen is om ‘n SMS te stuur, om vir Francios te stem, en boonop staan jy ‘n kans om self aanmerking te kom vir heerlike vakansiepryse.

Stuur die volgende per SMS na 35407

  • J6# Beste Film
  • K3# Beste Akteur
  • L6# Beste Aktrise

 Die stemlyn is oop en sluit op 4 Oktober om 12:00.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Back to top button