Local newsNews
Pro-Life by Buffelfees ondersteun
Feesgangers het by die Buffelfees wat Saterdag gehou is, die geleentheid gekry om ook vir Pro-Life Pet Rescue in Mbombela te ondersteun.

Feesgangers het by die Buffelfees wat Saterdag gehou is, die geleentheid gekry om ook vir Pro-Life Pet Rescue in Mbombela te ondersteun.
ALSO READ:Seeff behind bars for Pro-Life’s sake
Die Buffalo Hotel het self hondekos aangekoop en in pakke opgemaak wat toe “verkoop” en aan die diereskuiling geskenk is.

Tydens die aand se verrigtinge is dit aangekondig dat daar nog heelwat kos besikbaar was. Cas Kolbé, eienaar van
Mahindra Nelspruit was in die gehoor en het die oorblywende kos “gekoop”.
Hy het ook die voorraad wat op die dag ingesamel is Woensdag na Pro-Life se perseel vervoer.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!