
MBOMBELA – Gesinne is ‘n baie belangrike aspek van die sukses van Laerskool Laeveld. Volgens hul woordvoerder, Sonja Holtzhausen hou hulle daarom jaarliks ‘n dag waar gesinne gesellig saam kan kuier.
LEES OOK: Laerskool Laeveld’s excellent achievements at this year’s eisteddfod
Karnavalgangers kon ook smul aan geurige boepensbroodjies en pannekoek, tuisgebakte beskuit en koekies, boereworsrolle asook die lekkerste neute en handgemaakte produkte.
Sien die foto’s hier:
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!















