Local newsNews

Numbi gee erkenning aan die wat presteer

Die leerlinge se name word in die saal uitgelees waar elkeen 'n balkie ontvang wat hulle vir die kwartaal kan dra.

Laerskool Numbi het Maandag 29 Oktober hul akademiese top 10-leerders in gr. 4 tot 7 vir die derde kwartaal aangekondig.

Die leerlinge se name word in die saal uitgelees waar elkeen ‘n balkie ontvang wat hulle vir die kwartaal kan dra.

Aan die einde van elke kwartaal word die balkie teruggegee. As hulle die volgende kwartaal weer presteer, sal hulle die balkie weer ontvang, maar as hul nie die prestasie handhaaf nie, word die balkie aan ‘n leerling oorhandig wat wel beter presteer het.

Gr. 4 se top 10-leerlinge:

Bekkie Shepheard (83,67 %)

Juan Vorster (81,17 %)

Micayla Shand (80,83 %)

Johnathan Pretorius (79,00 %)

Diketso Sibiya (77,67 %)

Reabetswe Mnisi (77,17 %)

Gugu Khoza (76,00 %)

Muhluri Khoza (75,83 %)

Engela Alberts (75.67 %)

Mia Macaulay (75,33 %)

Gr. 5 se top 10-leerlinge:

Eugenie Kisasu (89,50 %)

Edward Shakwane (86,33 %)

Angel Pangane (86,17 %)

Mathabo Mashego (85,67 %)

Keegan Clark (85,50 %)

Anna Kurian (85,50 %)

Neo Silaule (85,17 %)

Rhandzu Qhibi (84,50 %)

Sana Maluleke ( 84,33 %)

Tharollo Mbeva (83,50 %)

Gr. 6 se top 10-leerlinge:

Rocco van der Merwe (91,17 %)

Unathi Ngomane (87,67 %)

Renè Potgieter (87,67 %)

Zainul Bhagyashari (86,83 %)

Shahid Mister (85,67 %)

Daniël Ferreira ( 83,00 %)

Carmi Barnard ( 81,17 %)

Tiffany Brown (79,50 %)

Mlondolozi Makamo (79,17 %)

Tshephiso Chiloane (78,83 %)

Gr. 7 se top 10-leerlinge:

Ailene van Staden (83,33 %)

Hector Kgomo (82,11 %)

Jeanèlei Morgan (78,44 %)

Coli Mashile (77,44 %)

Naledi Mashile (77,33 %)

Dewet Myburgh (76,22 %)

Mickayla Du Toit (76,11 %)

Xander Blumenthal (76,11 %)

Rivoningo Sbuyi (71,89 %).

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Back to top button