Local newsNews

VOORSKOU: Verhaal word omskep vir luisteraars, oud en jonk

Katja Kowalec se storie moet absoluut vertel word daarom is Radio Laeveld se Roelf van Jaarsveld hard aan die werk om haar boek, Those Miraculous Sunflower Seeds, in 'n radiodrama te omskep.

Kowalec se verhaal is welbekend: sy was ‘n sogenaamde oorlogsbruid van Pole in die tweede wêreldoorlog wat haar in Mbombela kom vestig het en later haar aangrypende memoir geskryf het. Those Miraculous Sunflower Seeds vertel ‘n positiewe storie van geloof, hoop en liefde. Sade van genade, die radiodrama, sal ‘n verkorte, gedramatiseerde weergawe van die boek wees. “Sy is so ‘n enigmatiese karakter,” sê Van Jaarsveld. “Die storie moet absoluut vertel word. Dit gaan oor 80 jaar van ‘n lewe!”

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Back to top button