Local newsNews

Jóú stem kan Witrivier laat wen!

Dis die derde keer sedert 2013 dat Witrivier die geleentheid kry om as Kwêla se dorp van die jaar aangewys te word.

Witrivier het weer deurgedring na die streeksuitdunne in vanjaar se Kwêla Dorp van die Jaar kompetisie.
Dis die derde keer sedert 2013 dat dié eer die dorp te beurt val en die aankondiging is Sondagaand tydens die uitsending van die program op KykNet gemaak. Die ander twee dorpe in Mpumalanga waarteen Witrivier meeding om die streeksfinalis te word, is Dullstroom en Marloth Park.
Om seker te maak dat Witrivier as wenner uit die stryd tree, stuur slegs die woord “White River” of “Witrivier” na die SMS-nommer 33157.
Elke SMS kos R1.50 en 30 SMS’e kan vanaf elke nommer gestuur word.
Stemlyne sluit Vrydag 22 Maart om 12:00.

Kyk hier na ‘n kort video oor die dorp en die kompetisie:

https://youtu.be/m8VFOhSzh_c 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Back to top button