Local newsNews
Twee Laeveldse dorpe ding mee in Kwêla se Dorp van die Jaar
Die dorpe is onlangs as semi-finaliste aangewys.

Witrivier en Marlothpark is onlangs aangewys as semifinaliste in kykNET-program Kwêla se Dorp van die Jaar-kompetisie.
LEES OOK: Mbombela is one of Kwêla’s ‘Dorp van die jaar’ finalists!
Die dorpe ding saam met Dullstroom mee vir die provinsie se dorp van die jaar. Die wenner van die semifinaal dring deur na die finaal om die gesogte titel van Suid-Afrika se beste dorp van die jaar te wen.

Om vir jou gunstelingdorp te stem, SMS die dorp se naam na 33157. ‘n SMS kos R1,50.
Die stemme sluit Vrydag om 12:00.
LEES OOK: Cheers as Mbombela voted province’s best town

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
