Local newsNews

VOORSKOU: Gestremde gaan op droomvaart in hotel op water

Elke mens het 'n droomdrom (bucket list). Dit sluit natuurlik persone met gestremdhede in.

Die grootste probleem vir hulle is egter dat die avonture nie altyd so maklik uitvoerbaar is nie, hoofsaaklik as gevolg van toeganklikheid.

Neem byvoorbeeld die bekende Laevelder, Tracy Todd-Heine. Sy wou graag in die boomhuis in Sonpark se parkeerterrein gaan eet. Met behulp van vriende is ‘n vurkhyser in ‘n hysbak omskep om haar bo te kry.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Back to top button