Local newsNews

VOORSKOU: Sjef laat gasvryheid prut, borrel en kook

Die nuwe sjef by Pro Gratia, Iris Kühn, is beslis nie gou by die bak en lui by die vak nie.

Sy is sedert die begin van die jaar voltyds by die skool aangestel om die leerders meer van die gasvryheidsbedryf te leer.

Haar primêre fokus is om die leerders wat ouer as 18 jaar is, oftewel haar voogklas, voor te berei om hul SETA-sertifikate te verwerf. Dit beteken dat hulle praktiese sowel as teoretiese opleiding moet voltooi om eendag moontlik ‘n beroep in dié bedryf te beoefen.

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Back to top button