Local newsNews

Die bestes tot sover

Elke kwartaal kry die top 10 in elke graad 'n balkie wat hulle vir die duur van die kwartaal kan dra.

Laerskool Numbi het onlangs aan hul top 10-leerlinge in gr. 4 tot 7 erkenning gegee vir hulle puik akademiese prestasies.

Elke kwartaal kry die top 10 in elke graad ‘n balkie wat hulle vir die duur van die kwartaal kan dra.

As die leerling die volgende kwartaal weer kwalifiseer, kan hy die balkie hou, maar as dit nie die geval is nie en hy of sy nie onder die top 10 van daardie graad val nie, word die balkie aan ‘n leerling wat wel kwalifiseer, oorhandig.

Gr. 4:

Johan van Staden 90%

Cherie van Staden 85%

Christiaan Lategan 84,83%

Olerato Mauku 84,50%

Nea Ferreira 84%

Genevieve Bubb 83,83%

Aminah Faye 83,50%

Alexaria Mogane 83%

Andiswa Mathumbu 80,67%

Nhlulo Sambo 80,67%

Gr. 5:

Micayla Shand 87,50%

Rebecca Shepheard 84,67%

Diketso Sibiya 83,50%

Mia Macaulay 82,33%

Reabetswe Mnisi 82%

Johnathan Pretorius 82%

Roelof Smit 81,5%

Engela Alberts 81%

Peculiar Mathebula 81%

Uthandolwethu Ndlovu 80,83%

Gr. 6:

Eugenie Kisasu 90,17%

Rhandzu Qhibi 87,83%

Anna Kurian 87,50%

Keegan Clark 85,33%

Nea Silaule 84,83%

Ilene Bloem 84,67%

Angel Pangane 82%

Milamber Bubb 81,67%

Lyla Macaulay 80,83%

Edwan Shakwane 80,17%

Gr. 7:

Unathi Ngomane 92,56%

Tiffany Brown 87,11%

Rocco van der Merwe 83,78%

Rene Porgieter 83,11%

Shahid Mister 82,56%

Zainulabedin Bhagyashari 81,89%.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Back to top button