Local newsNews
VOORSKOU: Fietsies ‘n huldeblyk aan sy geliefdes
'n Mens kry twee soorte bikers: Jy kry motorfietsryers en motorfietsentoesiaste.

MBOMBELA – Dirkie van der Merwe (38) het dit by ‘n goeie vriend gehoor, maar nooit regtig vestaan wat dit beteken nie – tot hy ná ‘n motorfietsongeluk verlam gelaat is.
“Van skooldae af was ek ‘n motorfiets-freak,” sê hy. “In my hele lewe, tot die dramatiese dag in Januarie 2011 toe ek met my motorfiets neergeslaan het, het ek net vir ‘n kort rukkie ‘n motor gehad. Die res van die tyd het ek ysterperde gery.”
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

