Local newsNews

FOTO’S: Nellies ondersteun Duane Vermeulen

Sy alma mater, Hoërskool Nelspruit, het die Vrydag voor die wedstryd hul ondersteuning vir Vermeulen gewys deur almal Springbokkleredrag of groen skool toe te dra.

Onlangs het oud-Nellie Duane Vermeulen vir die eerste maal as Springbokkaptein uitgedraf en elke Mbombelahart warm laat klop toe hy die bokke na ‘n gelykoptelling teen Nieu- Seeland lei.

LEES OOK: Cat burglar on the prowl

Hy het in 2012 vir die eerste keer die Boktrui oor sy kop getrek in ‘n wedstryd teen Australië.

LEES OOK: Woord van die Week: Maanwandeling

 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Back to top button