Local newsNews
Laerskool Nelspruit se kore lewer skitterende vertoning by Sing in Harmonie buite-Gautengstreek finale
Albei die kore neem aan die Sing in Harmonie se nasionale finale deel wat plaasvind by die Kaleideo-ouditorium in Kempton Park.

MBOMBELA – Laerskool Nelspruit se junior- en seniorkoor het velede Sondag deelgeneem aan die finale van die buite-Gautengstreek.
LEES OOK: Bossies Community Justice vier 10 jaar

Beide kore het hul afdelings gewen. Albei die kore neem aan die Sing in Harmonie se nasionale finale deel wat plaasvind by die Kaleideo-ouditorium in Kempton Park.
Die juniorkoor tree 31 Oktober op en die seniorkoor 1 November. Hier is Isabel van Veenhuyzen, die juniorkoor se dirigent, met hul wentrofee
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
