Local newsNews

Kurt Darren stel nuwe CD bekend in Mbombela

Kurt Darren het die afgelope naweek sy jongste CD, #Partytjiedier, by Mustangs bekendgestel.

MBOMBELA – Dit was net die regte manier om die dag af te sluit na die opwinding van Suid-Afrika se oorwinning tydens die finaal van die 2019 Wêreldbekerrugby-toernooi.

Die splinternuwe album bestaan uit 13 snitte – elk met sy eie aansteeklike energie – wat gewaarborg is om oud en jonk die hele aand op die dansvloer te hou.

LEES OOK: Nellies-harmonië verower harte

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Back to top button