Local newsNews

Kabouterland voer Kerstoneelspel op

Kabouterland het vanjaar die Best of Mbombela-toekenning gewen vir beste voorskoolsorg in die stad.

MBOMBELA – Kabouterland het omtrent die gehoor betoor by hul Kerstoneelspel, The Legend of the South African Christmas Tree, wat onlangs by die stadsteater opgevoer is.

Elkeen van die ouderdoms-groepe het hul eie uitbeelding van Afrika-kultuur uitmuntend verteenwoordig, en drie of vier liedjies opgevoer om elke kabouter ‘n kans te gee om voor op die verhoog te wees.

Die storie van die legende van die Suid-Afrikaanse kersboom is so tussendeur die groepe gedeel.

Tydens die geleentheid het die gr. R-klas ook hul sertifikate ontvang, wat wys hulle is nou gereed om volgende jaar grootskool aan te durf.

ALSO READ: Lekkerbekke sluit die jaar af by La Villa Vita

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Back to top button