Local newsNews
GALLERY: Laerskool Laeveld se onnies leer mekaar ken
Laerskool Laeveld spog met vier nuwe toevoegings tot hulle personeelkorps.

Die nuwe onderwysers is sommer tydens ‘n gesellige byeenkoms ingewy. Hulle is Stephan van Staden (departementshoof dissipline en veiligheid), asook drie nuwe studente-aanstellings: Abigail Westenberg, Tiaan van Aardt asook Erhard Ströh.
LEES OOK: Laerskool Laeveld se haasbekkies gaan “grootskool” toe
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



















