Local newsNewsUpdate

Maroela Makiti 2020 skuif na Mbombela stadion

Laevelders hierdie jaar uitsien na 'n basaar met 'n makiti-kinkel, want die Maroela Makiti beloof om ourdergewoonte ietsie vir elke lid van die gesin te bied. 

NUWE VERWIKKELING: Puma-makiti word uitgestel tot ‘n latere datum. Die nuwe datum sal laer bekendgemaak word.

Die Maroela Makiti vind 1 Februarie plaas.

Maroela Makiti 2020 program

“Ons het ook ‘n nuweling op vanjaar se spyskaart: maroelakoeksisters. So maak gereed om aan ‘n wye verskeideneid maroelaprodukte te proe en peusel.”

Laevelders kan ook uitsien na optrede deur Debbie Kriel, ‘n kinderpret-speelarea, maroelapitspoeg-kompetisie, heerlike versnaperings en die jaarlikse kompetisie om die grootste maroela in die Laeveld te vind.

Toegang is gratis, en al die winste wat op die dag gemaak word, sal aan gemeenskapsprojekte en ander welwillendheidsorganisasies geksenk word.

Vir meer inligting skakel gerus 013-741-145. Om ‘n stalletjie op te rig, skakel vir Leana Breedt by 082-872-2518.

 

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Back to top button