Local newsNews
KYK: NHS het gees. Het jy?
Die Nellies daag ander skole met 'n aanlynvideo uit om gees te vang vir interhoër. #challengeaccepted

MBOMBELA – Hoërskool Nelspruit se unieke geesvangvideo waarin die skool ‘n uitdaging stel aan ander Laeveld-hoërskole vir vanjaar se interhoër, is vinnig besig om opslae aanlyn te maak.
LEES OOK: Hoërskool slaag meeste kandidate met universiteitsvrystelling
LEES OOK: Maroela Makiti 2020 skuif na Mbombela stadion
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
