Local newsNews

Onderberger presteer in Thailand

Lara van Rensburg behaal tweede prys in haar afdeling.

Lara van Rensburg, ‘n gr. 4-leerder van Laerskool Malalane, het in Desember in Suphan Buri, Thailand die Onderberg se naam hoog gehou. Sy het Suid-Afrika gaan verteenwoordig by die PAMA Global Abacus and Mental Arithmetic Association-kampioenskappe en het tweede prys in haar afdeling behaal.

LEES OOK: eerste-skool-dag-malalane

Die Suid-Afrikaanse span het bestaan uit 12 leerders van regoor die land. Vier-en-twintig lande het aan die kompetisie deelgeneem, met ‘n aantal van 620 leerders.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Back to top button