Local newsNews

KYK: Leerders kry tasse van Solidariteit

Solidariteit Helpende Hand het tasse aan minder-bevoorregte skoolkinders geskenk.

Die organisasie gee elke jaar vir kinders in plaaslike laerskole hierdie tassies, wat ook vol skryfbehoeftes is, om die skooljaar mee te begin.

Video: Solidariteit Helpende Hand

Elize Visser van die Laeveld-tak sê dat hulle vanjaar aan Laerskool Bergland en Laerskool Nelspruit tasse verskaf het.

“Dit is so lekker om te weet kinders het tassies en is gelukkig,” sê sy.

KYK OOK: Laerskool Laeveld se graad-eentjies klok in

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Back to top button