Local newsNews
Mataffin-inwoners betoog oor krag
Geen elektrisiteit vir ‘n maand het betogers warm onder die kraag.

Mataffin-inwoners het Maandag betoog omdat hulle glo reeds ‘n maand lank nie elektrisiteit gehad het nie.
Ongeveer 200 ontstoke betogers het by die Mbombela Stadion-sirkel die pad met klippe en brandende bande versper.
Dié betoging volg op vroeër optrede op 11 Januarie omdat hulle toe al nie krag gehad het nie.
LEES OOK: Die stryd om weer te loop
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
