Local newsNews
Lanies kondig nuwe leerderraad
Laerskool Malelane het sy nuwe leerderraad vir volgende jaar op Dinsdag 2 November aangekondig.
Die dogtersleiers is Ellie Bezuidenhout, Lara Boshoff, Anja Buitendach, Chantel Mabunda, Leane Ohlsen, Aaliya Patel, Monette van der Sandt en Zane van Staden.
LEES OOK: Bietjie fees, maar gróót gees
Die seunsleiers is Jano Allerston, Marc Cowling, Robroy MacGregor, Jaco Malan, Ayan Patel, Divan Rossouw, Zack Stander en Liam Tosen.
LEES OOK: Inwoners rol self moue op
Laerskool Malelane se onderwysers het gesê hulle is opgewonde vir die groep en sien uit na hulle impak op die skool volgende jaar.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
