Local newsNews
Ondersteun Rusoord Lydenburg met sy witolifantverkope
Die perfekte manier om van daardie stofopgaarders ontslae te raak, is op die kalender.

Die perfekte manier om van daardie stofopgaarders ontslae te raak, is op die kalender.
Die Rusoord Tehuis vir Bejaardes nooi almal uit om hul items wat altyd in die pad staan, te skenk.
’n Verkope vind op Vrydag 25 Maart by die oord vanaf 10:00 tot 16:00 plaas.
Rusoord benodig dringend ekstra fondse, en hierdie is ‘n poging om behoeftige inwoners te help.
Navrae: Andrea by 013 235 2146 of 079 988 9816.
Lees ook: Lydenburg Gholfklub kroon sy bestes tydens kampioenskappe
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
