InnibosLocal news
IN FOTO’s: Innibos Huisgenoot Afskopkonsert het duisende in vervoering
Die Innibos Laeveld Nasionale Kunstefees het met die Innibos Huisgenoot Afskopkonsert die verrigtinge geopen, met gewilde en geliefde sangers van regoor die land.
Duisende mense van Mpumalanga en ander dele van die land het na vanjaar se Innibos Laeveld Nasionale Kunstefees gestroom. Hulle is Donderdagaand, 29 Junie, by die Innibos Huisgenoot Afskopkonsert verwelkom.


































































At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
